WISKUNDE GR 11 – 12
Graad 11
Vraestel 1: Algebraïese uitdrukkings, vergelykings en ongelykhede, eksponente, aard van wortels, funksies (grafieke), finansiële wiskunde, getalpatrone, waarskynlikheid
Vraestel 2: Analitiese meetkunde, trigonometrie, statistiek, euklidiese meetkunde
Graad 12
Vraestel 1: Rye en reekse, funksies en inverse, finansiële wiskunde, res- en faktorstelling, differensiaalrekening, waarskynlikheid
Vraestel 2: Analitiese meetkunde, trigonometrie, statistiek