Gr 8 Fisiese Wetenskap werkboek

Natuurwetenskappe.

Materie en materiale:

Die nucleus en elektronwolk van die atoom, suiwer stowwe en mengsels, deeltjiemodel van materie, digtheid, chemiese reaksies.

Energie en verandering;

Statiese elektrisiteit, stroomelektrisiteit, serie en paralelle stroombane, uitwerking van elektriese stroom, sigbare lig.

R130.00